Wild News - Voice Of The Garden Route, Garden Route - South Africa. Contact us for news, editorial and advertising. t: +27(0)448821046 Always include alternate text for search engines and sight impaired visitors to your site
Wild News - Voice Of The Garden Route, South Africa.
News | Details
Sommige van die spogtuine in Hoekwil wat die naweek oop sal wees vir besigtiging. Daar is 16 tuine in totaal om te besoek, sowel as ‘n plantverkoping wanneer die inspirasie u aangegryp het. Besoek gerus die NG Kerk Die Vleie vir kaartjies en roeteaanwysings of kontak Dalene Strauss 0825614784 vir meer inligting.

 Hoekwil | Photo Galleries : 

Besoek die mooiste tuine in Hoekwil

Sestien van Hoekwil se eiesoortige en dikwels baie groot tuine is oop vir besigtiging deur die publiek op 9 en 10 Nov. 2013 vanaf 10h00 tot 16h00.(in geval van reën dan die volgende naweek 16&17/11) Dit word gereel deur die Hoekwil 100 komitee.

Hierdie is voorwaar ‘n gulde en unieke geleentheid vir die tuin-en omgewingsentoesias in soverre die buitengewoon mooi omgewing wat wissel van see-,berg-en landelike uitsig telkens in pragtige simbiose is met die tuin en leefruimtes self. Die stille getuienis van die voetspore van tuinbesoekers soos bosbokke, ystervarke, bosvarke illustreer ook die simbiose tussen tuinier en dier in hierdie omgewing. Die betrokke tuine is dikwels ‘n mengsel van natuurlike en aangeplante plantegroei en in daardie gevalle word werklik gestalte gegee aan die begrip van plaaslik inheems. Oor die algemeen verskil die tuine heelwat van die hedendaagse sogenoemde “manicured” kleiner dorpstuin. Daar is egter iets vir elke smaak wat wissel van geskiedkundige plaastuin (Oakhurst) met sy ou-kerk gebou tot die hoogaangeskrewe tuin van die bekende Liezel Stokes.
Kaartjies en roete-aanwysingskaarte is beskikbaar by die kiosk van die N.G Kerk Hoekwil en dit kos slegs R30 per persoon (toegang vir al 16 tuine). Daar is ook ‘n plant verkoping en verversings is beskikbaar.
Vir navrae kontak gerus vir Dalene Strauss 0825614784

Recent Listing

Recent News
Photo Galleries
HOEKWIL PRIMARY WELCOMES 2014 LEARNERS

Recent Listing

Recent News
Photo Galleries
Hoekwil photographs can portray a century of calendars

Recent Listing

Recent News
Photo Galleries
Besoek die mooiste tuine in Hoekwil

Recent Listing

Recent News
Photo Galleries
Photo competition now closed