Wild News - Voice Of The Garden Route, Garden Route - South Africa. Contact us for news, editorial and advertising. t: +27(0)448821046 Always include alternate text for search engines and sight impaired visitors to your site
Wild News - Voice Of The Garden Route, South Africa.
News | Details
Agter van links na regs: Alvinia Smith, Elaine Muller, John van Wyngaardt, Ivan Twigg en Hendrik Funani.
Voor van links na regs: Madelaine Goede en Marisca Solomons.
 Wilderness | Social Scene : 

Jacques Pratt

CONTACT DETAILS
Jacques 
Wild News

Cell:+27 (0) 844463422
Tel: +27 (0) 844463422

Email Enquiry:
media@wildnews.co.za

JEUG IN HOOGTE OPGELEI IN NOODHULP

-deur Denise de Beer-

Die jeug in Wilderness Hoogte het opleiding ontvang in Vlak 1 Noodhulp as deel van ‘n lewensvaardigheidsprojek wat deur SANCA George aangebied is.

10 Jeugdiges het die kursus suksesvol voltooi en is daartoe in staat om basiese noodhulp toe te pas. Hierdie kursus is aangebied in samewerking met Thanda Jesu, ‘n nie-winsgewende organisasie in Wildernis Hoogte. Die projek is gefinansier deur die Global Fund en is daarop gerig om nie-skoolgaande jeug toe te rus met lewensvaardighede ten opsigte van ? gesonde leefstyl, MIV/VIGS en TB, sowel as verantwoordelike besluitneming ten opsigte van alkohol- en dwelmmisbruik. SANCA George wens elkeen van die jeug baie geluk met hul prestasie en vertrou dat hulle hierdie vaardighede sal toepas tot voordeel van die Wildernis Hoogte gemeenskap.


ADDITIONAL INFORMATION
Available on Request
 
Recent Listing

Recent News
Social Scene
Cheers - To a successful 2018 Wilderness Festival

Recent Listing

Recent News
Social Scene
Welcome home Miss Universe

Recent Listing

Recent News
Social Scene
Wild Info Presents Beatrix Bosch

Recent Listing

Recent News
Social Scene
JEUG IN HOOGTE OPGELEI IN NOODHULP